Verskil tussen weergawes van "Hades"

Jump to navigation Jump to search
42 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
|beeld = Hades-et-Cerberus-III.jpg
|beeld_wydte = 150px
|beeld_onderskrif = Hades met [[Kerberos (mitologie)|Kerberos]] (Heraklion- Argeologiese Museum).
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
In ouer Griekse mites is die koninkryk van Hades die klam, somber<ref>[[Homerus]] se lofsang aan [[Demeter]]</ref> woonplek van alle afgestorwenes. Later het Griekse filosowe die idee bygevoeg dat sterflinge ná hul dood geoordeel word en dan óf beloon óf gestraf word. Dié wat gestraf moes word, is na [[Tartaros]] gestuur.
 
Die afgestorwenes het die onderwêreld binnegegaan deur die rivier [[Acheron]] oor te steek. Hulle is deur die bootsman [[Charon]] oorgeneem, wat ’n ''[[obolus]]'', ’n klein muntstuk, gevra het daarvoor. Dié is deur die afgestorwene se familie in sy mond geplaas. Die ander kant van die rivier is bewaak deur [[Kerberos (mitologie)|Kerberos]], die hond met drie koppe.
 
Die vyf riviere van Hades se koninkryk, en hul simboliese betekenisse, is: [[Acheron]] (die rivier van verdriet), [[Kokitos]] (weeklag), [[Phlegethon]] (vuur), [[Lethe]] (vergetelheid) en [[Styx]] (haat). Die Syx vorm die grens tussen die boonste en laer wêrelde.

Navigasie-keuseskerm