Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus I"

Jump to navigation Jump to search
439 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Urbanus
}}
{{Inligtingskas Heilige
|naam=Sint Pous Urbanus I
|geboortedatum=
|geboorteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|sterftedatum=[[23 Mei]] [[230]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|feesdag=[[19 Mei]]
|vereer_in=[[Rooms-Katolieke Kerk]]
|beeld=
|beeldgrootte=200px
|byskrif=
|titels=
|saligverklaringsdatum =
|saligverklaringplek =
|saligverklaar_deur =
|heiligverklaringsdatum =
|heiligverklaringsplek =
|heiligverklaring_deur =
|attribute=tonsuur en kort baard
|beskermheilige=Wynboere; [[Maastricht]], [[Toledo]], [[Troyes]] en [[Valencia]]
|pelgrimsoord=
|onderdrukkingsdatum=
|onderdrukking_deur=
|omstredenhede=
|gebed=
}}
 
'''Urbanus I''' was die sewentiende [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
Pous Urbanus I is gebore in [[Rome]] en oorlede op [[23 Mei]] [[230]]. In [[222]], die jaar waarin keiser [[Elagabalus]] deur 'n sluipmoordenaar vermoor is, volg hy [[Pous Callixtus I]] op en word na sy dood opgevolg deur [[Pous Pontianus]].
 
Daar is nie veel oor sy lewe bekend nie. Hy word tradisioneel verbind met die [[heilige]] [[Cecilia]], die [[beskermheilige]] van musiek. [[Eusebius]] noem hom in sy kerkgeskiedenis. Die naam Urbanus beteken “beskaafde”.
 
== Pontifikaat ==
Pous Urbanus I se pontifikaat word gekenmerk deur spanninge met die [[Romeinse Ryk|Romeinse keiser]] [[Alexander Severus]] wat bekend is vir sy [[Christenvervolging]]s. [[Teenpous Hippolitus]] was ook nog steeds bedrywig in [[Rome]]. Die man van [[Cecilia]], [[Valerianus]], en sy broer [[Tibertus]] is deur hom bekeer. Urbanus se pontifikaat is die eerste een waarvan die datums definitief vasgestel is.
 
Hy het die volgende dekreet uitgevaardig met betrekking tot kollektegeld:
:Die gawes van die gelowiges aan die Here mag slegs vir kerklike doeleindes en die algemene goed van die Christelike gemeenskap gebruik word, want hulle is die geseënde gawes van die gelowiges, die boetedoenings van die sondaars en die erfdeel van die armes.
 
== Verering ==
Urbanus I word as [[martelaar]] en [[Heiliges in die Christendom|heilige]] vereer.
Daar word beweer dat Urbanus die beeld van 'n afgod laat omval het deur gebed. Hy is daarna geslaan en gemartel voordat hy ter dood veroordeel is deur onthoofding.
Tydens die [[Middeleeue]] neem sy verering sulke ekstreme vorms aan dat die outoriteite dit aan bande probeer lê het. Met name in Duitstalige lande en die [[Elsas]] word hy vereer as die [[beskermheilige]] van die [[wynboer]]e, [[wingerd]]e, [[wyn]], die [[winter]] en [[kuiper]]s. Hy word aangeroep teen [[dronkenskap]], [[jig]], [[ryp]], [[onweer]] en [[weerlig]]. Hy is ook die [[beskermheilige]] van [[Maastricht]], [[Toledo]], [[Troyes]] en [[Valencia]].
 
Daar word beweer dat Urbanus die beeld van 'n afgod laat omval het deur gebed. Hy is daarna geslaan en gemartel voordat hy ter dood veroordeel is deur onthoofding.
Sy feesdag is [[25 Mei]]. Hy word vaak voorgestel met wyn en druiwe, 'n gevalle afgod langs 'n gebreekte suil, 'n gesel, 'n staak en sy afgekapte kop.
 
Tydens die [[Middeleeue]] neem sy verering sulke ekstreme vorms aan dat die outoriteite dit aan bande probeer lê het. Met name in Duitstalige[[Duits]]talige lande en die [[Elsas]] word hy vereer as die [[beskermheilige]] van die [[wynboer]]e, [[wingerd]]e, [[wyn]], die [[winter]] en [[kuiper]]s. Hy word aangeroep teen [[dronkenskap]], [[jig]], [[ryp]], [[onweer]] en [[weerlig]]. Hy is ook die [[beskermheilige]] van [[Maastricht]], [[Toledo]], [[Troyes]] en [[Valencia]].
==Kuns==
Urbanus word in verskeie kunswerke voorgestel, meestal sittende met die [[tiara]], die pouslike mantel en 'n swaard wat na die grond wys.
[http://www.bonner-muenster.de/basilika/rundgang_franz/pos18_2.jpg Hier 'n voorbeeld van so 'n afbeelding.] Verder word hy ook voorgestel met pouslike mantel, 'n myter, 'n bybel en 'n tros druiwe. Soos hier: [http://www.wilsonsalmanac.com/images2/urban3.jpg 1]
 
Sy feesdag is op [[25 Mei]]. Hy word vaak voorgestel met wyn en druiwe, 'n gevalle afgod langs 'n gebreekte suil, 'n gesel, 'n staak en sy afgekapte kop.
==Eksterne skakels==
 
== Kuns ==
Urbanus word in verskeie kunswerke voorgestel, meestal sittende met die [[tiara]], die pouslike mantel en 'n swaard wat na die grond wys. Verder word hy ook voorgestel met pouslike mantel, 'n myter, 'n bybel en 'n tros druiwe.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Urbanus I}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/15209a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/u/urban_i.shtml}}
 
==Verwysings Nota ==
:''Saamgestel uit die [[:nl:Paus Urbanus I|Nederlandse]], [[:en:Pope Urban I|Engelse]], [[:de:Urban I.|Duitse]] en [[:fr:Urbain Ier|Franse]] wiki’s.''
{{Verwysings}}
 
===Nota===
:''Saamgestel uit die [[:nl:Paus Urbanus I|Nederlandse]], [[:en:Pope Urban I|Engelse]], [[:de:Urban I.|Duitse]] en [[:fr:Urbain Ier|Franse]] wiki’s.''
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Callixtus I|Callixtus I]]}}
|}
 
{{pousePouse}}
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:PouseItaliaanse pouse|Urbanus I]]
[[Kategorie:Heiliges in die Christendom|Urbanus I]]
[[Kategorie:Mense in die 3de eeu]]

Navigasie-keuseskerm