Verskil tussen weergawes van "Johannes Beijer"

Jump to navigation Jump to search
Ds. Beijer is op [[10 Januarie]] [[1850]] in [[Zwolle]] getroud met Hendrieka Louman (17 September 1826 – 3 Augustus 1860), dogter van die egpaar Gerrit Louman en Hendriena van den Berg. Hulle het vier kinders gehad, maar Hendrieka Beijer en hul vyfde kind het haar man met die bevalling ontval. Op [[22 Maart]] [[1862]] is hy op [[Reddersburg]] in die huwelike bevestig met die gesin se huishoudster, Breitske van der Heide ([[30 Junie]] [[1823]] – [[4 November]] [[1875]]), wat te oordeel na haar naam saam met die predikant en sy vier kinders uit Nederland gekom het. Uit hierdie huwelik is nog twee kinders gebore.
== Bronne ==
* {{af}} [http://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/viewFile/1264/1535 Die eerste predikant van Reddersburg, prof. B. Spoelstra]. URL besoek op 22 November 2016.
* {{af}} [[D.W. Krüger|Krüger, prof. D.W.]] en Beyers, C.J. (hoofred.) ''[[Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek]], deel III''. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers, 1977.
* {{nl}} [[Gustave Adolph Maeder|Maeder, ds. G.A.]] en Zinn, Christian. 1917. ''Ons Kerk Album''. Kaapstad: Ons Kerk Album Maatschappij Bpkt.
* {{af}} Postma, J. in Venter, ds. A.A. (hoofred.). 1957. ''Almanak van Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1958''. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
84 856

wysigings

Navigasie-keuseskerm