Charismatiese beweging: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (spelling)
No edit summary
Die '''Charismatiese beweging''' is 'n frase wat gebruik word om 'n groep Christene binne denominasies wat glo in die [[Gawes van die Heilige Gees]] te beskryf.
te beskryf.
 
Charismaties kom van die griekseGriekse woorde ''charis'' en ''charisma'' wat verwys na die buitengewone/bonatuurlike gawes van die [[Heilige Gees]].
 
In die vroeë tydperk van die beweging het hulle ook bekend gestaan as "[[neo Pentecostal]]", maar in die huidige tyd meer as die "charismatiese vernuwing" of die "charismatiese vernuwing beweging".

Navigasie-keuseskerm