Wysigings

Jump to navigation Jump to search
26 grepe bygevoeg, 2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Reduksie''' is 'n [[chemie]]se proses waarin die [[oksidasietoestand|oksidasiegetal]] van 'n [[atoom]] verklein word. Dit beteken dat hierdie atoom een of meer [[elektron]]e ontneem aan 'n ander atoom of molekule. In elektrochemiese selle kan die elektrone ook van 'n elektrode opgeneem word. Hierdie elektrode word die ''katode'' genoem.
 
'n Voorbeeld van reduksie is die reaksie van 'n stukoplossing yster wat invan 'n oplossingkopersout vanmet 'n kopersoutstuk yster wat in die oplossing gedompel word. Die koperione sal as kopermetaal op die oplossingstuk yster neerslaan en elke koperatoom daarby sal twee elektrone opneem:
::<math> Cu^{2+} + 2e^{-} \to Cu</math>
 
22 764

wysigings

Navigasie-keuseskerm