Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Jump to navigation Jump to search
{{uitkeep}}Ag jammer [[Gebruiker:JCIV|Sören]]! Ek was so egosentries met my eie syfers, ek het nie agtergekom jy lê ook in daardie segment nie! Baie geluk hoor, jou ondersteuning op ons wiki is goud werd!
:PS Daai "Jammer, weens 'n sessieverlies..." spook nou ook al vir 2 dae by my, ek is al lus en gooi hom met 'n baksteen! --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 11:47, 18 Januarie 2017 (UTC)
 
::Baie dankie, dis 'n groot plesier! Ek het die laaste naweek in Potsdam met 'n Sjinese en 'n Indiese staatsburger oor my werk hier gepraat (jy weet van die ''BRICS''-lande? :P). Ek verstaan nou ook krieket beter!
 
::Die verpeslike sessieverlies kom elke week! Dit beteken ek moet al die ''Cookies'' verwyder, 'n nuwe registrasie doen en die bladsy(e) verfris. Aansluitend kan ek my wysigings stoor, solank dit nie weggegooi is nie. Welkom in die postmoderne 2017! Groete. -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 19:15, 18 Januarie 2017 (UTC)
 
== Mylpaal en kilometerpaal ==

Navigasie-keuseskerm