Gerrit Kruger: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
19 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
== Herkoms en opleiding ==
[[Beeld:Ds GHJ en mev CM Krüger.jpg|duimnael|links|230px|Ds. Gerrit Kruger se ouers, ds. [[G.H.J. Kruger]] en mev. [[Chrsitina Krüger|Christina Kruger]] as jong getroudes.]]
Gerrit Kruger was die jongste seun van ds. Gert Hendrik Jacobus en mev. [[Christina KrugerKrüger|Christina]] Kruger, leraar van [[Gereformeerde kerk Lydenburg|Lydenburg]]-kombinasie 1903–1905, ook [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] 1905–1926 en eindelik [[Gereformeerde kerk Parys|Parys]] 1926 tot hy sy emeritaat in 1949 aanvaar het. Hy is oorlede op [[19 Februarie]] [[1957]], maar sy vrou reeds op [[3 Junie]] [[1947]]. Met sy ouers se verhuising na [[Parys]] in Januarie 1926 nadat sy vader die beroep aangeneem het na die gemeente daar wat toe nog as Vredefort bekendgestaan het, maar waarvan die setel reeds op Parys was, het Van der Walt sy skoolloopbaan aan die Paryse Hoërskool voortgesit en einde 1940 gematrikuleer.
 
Vanaf 1941 tot 1948 het Van der Walt studeer aan die PUK vir CHO en die Teologiese Skool op Potchefstroom. Hy behaal die volgende: B.A. (1943), Hons. B.A. (Afd. Geskiedenis) (1944), B.D. (1947) en aan die einde van 1948 1ê hy die proponentseksamen af en word beroepbaar gestel. In sy studentejare het die onderskeiding hom te beurt geval dat hy voorsitter van die studenteraad was en die Raadsmedalje in 1945 aan hom toegeken is.
85 924

wysigings

Navigasie-keuseskerm