Verskil tussen weergawes van "BMW S1000RR"

Jump to navigation Jump to search
8 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
[[Lêer:2015_S1000RR_BMW_MotoGP_Safety_Bike.jpg|duimnael|280px240px|Die 2015 MotoGP se amptelike veiligheidsfiets, hier vertoon in Kalifornië]]
Die '''BMW S1000RR''' is 'n sportmotorfiets wat aanvanklik deur [[BMW Motorrad]] gebou is om aan die 2009 Superbike Wêreldkampioenskap,<ref name="MCNintro">{{cite web|url=http://www.motorcyclenews.com/MCN/News/newsresults/mcn/2008/april/14-20/apr1608bmwoficiallyunveilsworldsuperbikecontender/|title=BMW officially unveils World Superbike contender|accessdate=2008-04-17|last=Carroll|first=Michael|date=2008-04-16|work=Motorcycle News|publisher=|archiveurl=https://web.archive.org/web/20080419193645/http://www.motorcyclenews.com/MCN/News/newsresults/mcn/2008/april/14-20/apr1608bmwoficiallyunveilsworldsuperbikecontender/|archivedate=19 April 2008 <!--DASHBot-->|deadurl=no}}</ref> deel te neem, maar nou ook in kommersiële produksie is. Dit is in [[München]] bekendgestel in April 2008,<ref name="MUSAintro">{{cite web|url=http://www.motorcycle-usa.com/Article_Page.aspx?ArticleID=6262&Page=1|title=2009 BMW Superbike S1000RR Unveiled!|accessdate=2008-04-17 April 2008|last=Madson|first=Bart|date=2008-04-16 April 2008|work=MotorcycleUSA.com|publisher=|archiveurl=https://web.archive.org/web/20080420223503/http://www.motorcycle-usa.com/Article_Page.aspx?ArticleID=6262&Page=1|archivedate=20 April 2008 |deadurl=no}}</ref> en word aangedryf deur 'n 999 cc [[inlynviersilinder]]enjin wat tot by sy maksimum van 14&nbsp;200&nbsp;opm kan toer.
 
BMW het eenduisend S1000RRs in 2009 gebou om aan die Wêreldsuperfietskompetisie se homologiseringsvereiste te voldoen, maar het produksie uitgebrei vir kommersiële verkoop van die fiets in 2010. Dit het 'n [[sluitweer-remstelsel]] as standaard, met 'n opsionele elektroniese [[Wieltolbeheer|vastrapbeheer]]. Teen 2016 het dit 'n nat gewig van {{Omreken|204|kg}}, en produseer 148,4 kW @ 13&nbsp;500&nbsp;opm.<ref>{{cite web|title=S 1000 RR Technical Specifications|url=https://ultimatemotorcycling.com/2016/02/23/2016-bmw-s-1000-rr-buyers-guide|publisher=Ultimate Motorcycling|accessdate=8 AugustAugustus 2016}}</ref> Met 133.6 kW (179.2 hp) op die agterste wielagterwiel, is dit die kragtigste motorfiets in sy klas op die dinamometer.<ref name="MacDonald2016">{{Citation|title=MAKING IT|last=MacDonald|first=Sean|magazine=Cycle World|pages=38–46|date=November 2016}}</ref>
 
== Renfietsverskille ==
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|320px|'n S1000 RR 2011 in BMW Motorsport-kleure.]]
Die fabrieksrenfiets wat gebruik word in die Superbike World ChampionshipWêreldsuperfietskampioenskap verskil opin 'n aantal van maniere van die produksiefiets.<ref>{{cite web|url=http://www.s1000rr.com/#/theBike/|work=S1000RR.com official microsite|publisher=[[BMW Motorrad]]|title=The Bike: Technical Data|accessdate=30 Mei 2010|archiveurl=https://web.archive.org/web/20100525072612/http://www.s1000rr.com/|archivedate=25 Mei 2010|deadurl=no}}</ref>
Die enjin het 'n hoër drukverhouding van 14.0:1 in vergelyking met 13.0:1, en dit lewer meer as 150 kW (200 pk) teen 14&nbsp;000&nbsp;opm, in vergelyking met 144 kW (193 pk) teen 13&nbsp;000&nbsp;rpm. Die renfiets het 44&nbsp;mm Öhlinsvurke, in vergelyking met 46&nbsp;mm ZF Sachsvurke. Die belangrikste verskil is dat dit slegs 'n massa van {{Omreken|162|kg}} het, in vergelyking met {{Omreken|207.7|kg}} vir die produksiemodel.
 
== Isle of Man TT ==
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|320px|'n S1000 RR 2011 in BMW Motorsport-kleure.]]
Die S1000RR word sedert 2010 deur verskeie jaers tydens die "Isle of Man TT" gebruik.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.iomtt.com/TT-Database/Machines.aspx?marq_Name=BMW&filter=B|titel=Op www.iomtt.com}}</ref> Op 31 Mei 2014 het Michael Dunlop die superfietswedren gewen op sy fabrieksvoorbereide fiets wat deur Hawk Racing ingeskryf is.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.bbc.co.uk/sport/0/northern-ireland/27649277|titel=Op www.bbc.co.uk/sport}}</ref><ref>[http://www.bmw-motorrad.co.uk/news/?news_table=national_news&article_id=840 BMW Motorrad UK] Besoek 2014-06-03</ref> Drie dae later het Dunlop sy oorwinning herhaal in die ''Superstock'' klas, onder sy eie ''MD Racing BMW'' vaandel. Hy het gesê: "...hierdie is 'n fantastiese uitslag vir BMW. Dit is 'n groot eer vir enige vervaardiger wanneer sy padfiets 'n TT wen."<ref>[http://www.motorcyclenews.com/mcn/sport/sportresults/tt-road-races/2014/june/jun0314-superstock-tt/_/R-EPI-144038 Motorcycle News Dunlop takes his second of the week in Superstock] Besoek 2014-06-05</ref> Dunlop het 'n driekuns van oorwinnings met BMW behaal nadat hy ook 'n Senior TT op Vrydag, 6 Junie gewen het.<ref>[http://www.motorcyclenews.com/mcn/sport/sportresults/tt-road-races/2014/june/jun0614-senior-tt/_/R-EPI-144077 Dunlop makes it four in a week with Senior victory] Motorcycle News, 6 Junie 2014. </ref>
 
104 647

wysigings

Navigasie-keuseskerm