Verskil tussen weergawes van "Bonokas"

Jump to navigation Jump to search
13 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
enkele taalverbeteringe
(enkele taalverbeteringe)
[[Lêer:DOHC-Zylinderkopf-Schnitt.jpg|duimnael|links|Deursnit deur 'n silinderkop stel sy klepmeganisme bloot en toon die knobbelvormige lobbe van twee oorhoofse nokaste.]]
'''Bonokas''',<ref name="Hillier">{{Cite book|last=Hillier|year=2012|first=V.A.W.|origyear=First published 1966|chapter=2|title=Fundamentals of Motor Vehicle Technology|others=In association with: Institute of the Motor Industry|edition=6th|publisher=Nelson Thornes Ltd|isbn=9781408515181}}</ref><ref name="Stoakes">{{Cite book|last=Stoakes|year=2011|first=Graham|chapter=3|title=Principles of Light Vehicle maintenance & repair|series=Heinmann Work-Based Learning|publisher=Babcock International Group and Graham Stoakes|pages=208–209|isbn=9780435048167}}</ref> algemeen afgekort as '''OHC''', is 'n enjinklepmeganisme waar die [[nokas]] van 'n [[binnebrandenjin]] binne die silinderkoppe ("bo"''bO'' die suiers en ontbrandingskamers) geplaas is, en daardeurwaardeur die kleppe op 'n meer direkte wyse aandryf word in vergelyking met oorhoofse kleppe (OHV) en stootstange.
 
== Enkelbonokas ==
[[Lêer:Head_D15A3Head D15A3.JPG|duimnael|'n Enkelbonokas-silinderkop van 'n 1987 [[Honda]] CRX Si.]]
'''Enkelbonokas''' ('''SOHC''') is 'n ontwerp waarin 'n enkele [[nokas]] binne die silinderkop geplaas is. In 'n inlynenjin, beteken dit daar is een nokas in die kop, terwyl in 'n enjin met meer as een silinderkop, soos 'n V-enjin of 'n horisontaal-gekantelde enjin (bokser; of platenjin), daar twee nokaste is: een per silinderbank.
 
In die SOHC-ontwerp, werk die nokas direk op die kleppe, tradisioneel via 'nbakkievormige bakkietappetklepligters; of via 'n tussenganger kantelarm. SOHC-silinderkoppe is oor die algemeen goedkoper om te vervaardig as dubbelbonokas (DOHC)-silinderkoppe.
 
[[Lêer:Dolomite_Sprint_Valves_SectionDolomite Sprint Valves Section.jpg|duimnael|Gedeelte van 'n ''Triomf Dolomite Sprint'' silinderkop, met die klem op die enkele opname bedryfaksie van beide die inlaat- (direk) en uitlaatkleppe.]]
 
== Dubbele bonokas ==
[[Lêer:Suzuki-GS550-DOHC.jpg|duimnael|Oorhoofse Bo-aansig van 'n Suzuki GS550 -silinderkop wat dubbele nokaste en ketting-gedrewekettinggedrewe ratte het.]]
'n '''Dubbelbonokas''' ('''DOHC''') klepwerkuitleg word gekenmerk deur twee nokaste wat binne die silinderkop geleë is, waar een die inlaatkleppe en die ander een die uitlaatkleppe bewerk. Hierdie ontwerp verminder klepwerktraagheid meer as wat die geval is met 'n SOHC-enjin, aangesien die rocker arms in grootte verminder of uitgeskakel word. 'n DOHC-ontwerp laat 'n wyer hoek toe tussen inlaat- en uitlaatkleppe as wat SOHC-enjins doen.
 
92 161

wysigings

Navigasie-keuseskerm