Verskil tussen weergawes van "William Booth"

Jump to navigation Jump to search
157 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''William Booth''' (1829–1912) was 'n [[Britse]] [[evangelis]]. Hy was die stigter en die eerste generaal van die Heilsleër.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy het dié organisasie in 1865 as die ''The Christian Mission'' gestig, en dit in 1878 na die Heilsleër hernoem.<ref>''Collier's Encyclopedia'' Volume 4. Bladsy 387</ref> Hierdie Christelike beweging met sy kwasi-militêre struktuur het vanuit Londen na verskeie wêrelddele versprei en is bekend vir vir die humanitêre hulp wat hulle lewer.
 
== Beginjare ==
William Booth is op [[10 Julie]] [[1829]] in [[Nottingham]], [[Engeland]] gebore. Hy was die enigste oorlewende seun van Samuel Booth en Mary Moss. Samuel Booth was 'n ryk man, wie se besigheid later in sy lewe bankrot gespeel het. Sy pa is in 1842 oorlede. enHy laat sy vrou en kind armbrandarm agter.
[[Lêer:Reverend William Booth.jpg|duimnael|links|William Booth]]
 
Ná sy pa se dood bekeer hy homself en word hy sterk gelowig. Hy het preke in die kerk en op straat gelewer, en word later 'n evangelis binne die Metodistiese kerk. In 1858 word hy as pastoor in Gateshead aangestel. Hy was egter nie gelukkig nie en wou hom voltyds op evangelisasie toespits. In 1861 is sy versoek om voltyds te evangeliseer weer verwerp, waarna hy 'n onafhanklike evangelis word. Sy boodskap bly egter dieselfde.
William Booth is op [[10 Julie]] [[1829]] in [[Nottingham]], [[Engeland]] gebore. Hy was die enigste oorlewende seun van Samuel Booth en Mary Moss. Samuel Booth was 'n ryk man, wie se besigheid later in sy lewe bankrot gespeel het. Sy pa is in 1842 oorlede en laat sy vrou en kind arm agter.
 
Ná sy pa se dood bekeer hy homself en word sterk gelowig. Hy het preke in die kerk en op straat gelewer, en word later 'n evangelis binne die Metodistiese kerk. In 1858 word hy as pastoor in Gateshead aangestel. Hy was egter nie gelukkig nie en wou hom voltyds op evangelisasie toespits. In 1861 is sy versoek om voltyds te evangeliseer weer verwerp, waarna hy 'n onafhanklike evangelis word. Sy boodskap bly egter dieselfde.
 
Booth is op 16 Junie 1855 met Catherine Mumford getroud. Die egpaar het agt kinders gehad:
 
== Sendingwerk ==
[[Lêer:Reverend William Booth.jpg|duimnael|links|William Booth]]
In 1865 stig Booth en sy vrou die "Christian Mission", en hy organiseer byeenkomste op Sondae in die Londense ''East End'', waar hy redding aan diegene wat dit die meeste nodig het bied, waaronder alkoholiste, kriminele en prostitute. Hy open ook 'n sopkombuis.<ref>"'n Leë maag het geen ore (vir die evangelie) nie", was na bewering een van sy slagspreuke.</ref>
 
In 1865 stig Booth en sy vrou die "''Christian Mission''", en hy organiseer byeenkomste op Sondae in die Londense ''East End'', waar hy redding aan diegene wat dit die meeste nodig het bied, waaronder alkoholiste, kriminele en prostitute. Hy openmaak ook 'n sopkombuis oop.<ref>"'n Leë maag het geen ore (vir die evangelie) nie", was na bewering een van sy slagspreuke.</ref>
 
In [[1878]] verander hy die organisasie se naam na die "Heilsleër" (''The Salvation Army''), met 'n bevelstruktuur soos die van 'n [[weermag]]. William Booth en die ander "soldate in God se leër" het uniform tydens byeenkomste gedra. Booth was die eerste generaal, en die ander evangeliste het ooreenstemmende range gehad.
 
As generaal skep hy poste vir sy leër in 58 verskillende lande en kolonies, en reis hy gereeld om byeenkomste te organiseer. Hy gee 'n tydskrif uit en skryf 'n aantal boeke. Hy het ook 'n aantal liedere die lig laat siengelewer. Sy boek ''In EngelandDarkest seEngland, Donkersteand Wildernissethe enWay Die Weg na OntkomingOut'' word 'n topverkoper nadat dit in 1890 uitgebring is.
 
Die Heilsleër en William Booth begin later respek afdwing hy besoek konings, keisers en presidente. Selfs die die koerante het hom met respek "die Generaal" genoem.

Navigasie-keuseskerm