Verskil tussen weergawes van "Musiek"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Wysigings deur 41.145.2.166 teruggerol na laaste weergawe deur Addbot
(tikfout)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 41.145.2.166 teruggerol na laaste weergawe deur Addbot)
[[Lêer:Claves.png|thumb|right|200px|Die notering van musiek]]
'''Musiek''' is 'n vorm van [[kuns]] wat georganiseerde [[klank]]e en stiltes bevat. dieDit word uitgedruk in terme van [[toonhoogte]] (insluitende [[melodie]] en [[harmonie]]), [[ritme]] (insluitende [[tempo]] en [[maat|mate]]) en die kwaliteit van klank (byvoorbeeld artikulasie, tekstuur en dinamiek). Musiek kan gebruik word vir die [[kuns]]sinnige of die estetiese, [[kommunikasie]], [[vermaak]] of [[seremonie]]se doeleindes. Die definisie van wat musiek behels verskil afhangende van die [[kultuur]] en sosiale sinsverband. Verskillende interpretasies van die term word ook as sub-genres van die kuns aanvaar.
 
Musiek bevat fisiese, geestelike en sosiale fenomene, sowel as teorie, uitvoering, dans en ook digkuns.

Navigasie-keuseskerm