Verskil tussen weergawes van "Cygwin"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  13 jaar gelede
k
Red Hat versprei normaalweg die Cygwin kodeversameling onder die [[GNU General Public License]] met die uitsondering wat die skakeling met enige [[vrye programmatuur]] waarvan die lisensie aan die [[Oopbron Definisie]] voldoen, toe te laat. (Red Hat verkoop ook kommersiële lisensies aan diegene wat programme wil versprei onder voorwaardes van [[uitsluitlike besitreg]]).
 
'n Mens kan by vele poslyste aansluit wat verband hou met Cygwin by die [[http://cygwin.com/lists.html Cygwin Poslys] blad.
 
 
8 945

wysigings

Navigasie-keuseskerm