Verskil tussen weergawes van "Alfaverval"

Jump to navigation Jump to search
8 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Kyk ook: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|hr}} using AWB (10861))
'''Alfaverval''' is 'n vorm van [[radio-aktiewe verval]] waarin die onstabiele kern 'n alfadeeltjie uitstraal. 'n Alfadeeltjie is basies 'n [[helium]]kern - <sup>4</sup>He (dus, He'n heliumkern sonder sy twee [[elektron]]e).
{{Skoonmaak}}
'''Alfaverval''' is 'n vorm van [[radio-aktiewe verval]] waarin die onstabiele kern 'n alfadeeltjie uitstraal. 'n Alfadeeltjie is basies 'n [[helium]]kern - <sup>4</sup>He (dus, He sonder sy twee [[elektron]]e).
 
Byvoorbeeld, [[uraan-238]] wat verval deur die vrystelling van 'n α-partikel om [[torium-234]] te vorm kan soos volg uitgedruk word:
:<math>\mathrm{~^{238}_{92}U}\rightarrow\mathrm{~^{234}_{90}Th} + {\alpha }</math>
 
Omdat 'n alfapartikel dieselfde is as die [[nukleus]] van 'n helium-4 -[[atoom]] kan dit ook soos volg uitgedruk word:
 
:<math>\mathrm{~^{238}_{92}U}\rightarrow\mathrm{~^{234}_{90}Th} + \mathrm{~^{4}_{2}He} - 2e^-</math>
 
([[Helium]] se kern bestaan uit twee [[proton]]e en twee [[neutron]]e. Dus die [[atoomgetal]] gelyk aan 2 en die aantal [[nukleone]] gelyk aan 4. Dit word geskryf as <sup>4</sup><sub>2</sub>He, soos hierbo gewys.)
 
Die uitstraling van alfa-deeltjies sal die betrokke atoomkern se massagetal met 4 en sy atoomgetal met 2 laat afneem. Die dogterelement wat so gevorm word, sal dus 2 posisies na links van die moederelement op die periodieke tabel lê. Kernreaksies word met betrekking van kernvergelykkingskernvergelykings voorgestel. In so'n reaksie word die aantal elektriese ladings en kernladings behou word. Atoomgetalle en massagetalle moet dus balanseer.
 
==Kyk ook==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm