Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

Jump to navigation Jump to search
Dagsê Mieliestronk,
 
Interessant dat jy 'handig' as anglisisties sien. In Nederlands is dit 'n gewone woord wat al sedert 1500 of so [http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/handig bestaan]. Het dit eers in Afrikaans uitgesterf en kom dit nou terug as neerlandisme/anglisisme? Of het Nederlands dit later uit Nedersaksies geleen? Die oudste bron is uit die noordooste. Dit kan wees dat dit nie in Kaaps-Hollands gebruik is nie.
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 16:41, 25 Maart 2017 (UTC)
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm