Verskil tussen weergawes van "Debrecen"

Jump to navigation Jump to search
24 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
'''Debrecen''' ([[Roemeens]]: ''Debreţin'', [[Duits]]: ''Debrezin'') is 'n stad in oostelike [[Hongarye]], ongeveer 220&nbsp;km oos van [[Boedapest]] geleë. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 211&nbsp;320 gehad, waarvan 99,7% [[Hongaars]] praat.<ref>[http://www.ksh.hu/nepszamlalas/tablak_teruleti_09 2011-sensus in Hongarye]</ref>
 
Debrecen, die tweede grootste stad in Hongarye na Boedapest, was tradisioneel 'n belangrike sentrum van beesteelt en ambagte. In die 16de eeu was dit regstreeks tussen die invloedsfere van die [[Huis Habsburg]], Siebenbürgen en die Osmaanse Ryk geleë. Gedurende die [[Protestantse Reformasie|Reformasie]] het Debrecen die sentrum van [[Protestantisme]] in Hongarye geword, en die liberale klimaat het die stigting van 'n universiteit bevorder waar tans sowat 25&nbsp;000 ingeskryf is. Die Groot Gereformeerde Kerk van 1819 is steeds die belangrikste besienswaardigheid. In 2016 het die Gemeenskap van Evangeliese Kerke in Europa aan Debrecen die eretitel "Reformasiestad van Europa" verleen. Die stad is een van 'n dertigtal nedersettings wat dié titel mag dra.<ref>[http://www.ekd.de/aktuell_presse/news_2015_07_22_2_reformationsstaedte.html Persberig van die Evangelischer Pressedienst (epd), 22 Julie 2015: ''Drei Dutzend Kommunen tragen den Titel „Reformationsstadt Europas“.'' Besoek op 12 April 2017]</ref>
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm