Verskil tussen weergawes van "Rennes"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
(8de eeu)
(Skakel)
Alhoewel Rennes in die oostelike deel van die Bretagne lê wat al vroeg geromaniseer is en die Franse taal aangeneem het, het dit in wese steeds 'n Bretonse stad gebly. Rennes is die hoofkwartier van talle kulturele en politieke bewegings, dit huisves die kulturele institute ''Kuzul Sevenadurel Breizh'' en ''Skol-Uhel ar Vro'' en 'n aantal Keltiese verenigings en boekwinkels.
 
Rennes is terselfdertyd 'n toekomsgerigte [[metropool]] en het danksy die desentraliseringsbeleid van die Franse regering tot een van die belangrikste sentrums van hoë-tegnologie in Frankryk ontwikkel. Die plaaslike kommunikasiebedryf het onder meer die Franse Internet-voorloper [[Minitel]] ontwikkel, die motorvervaardiger [[Citroën]] het een van sy grootste nywerhede hier opgerig, en die hoësnelheidstrein [[TGV]] verbind Rennes met die hoofstad [[Parys]].
 
== Geskiedenis ==

Navigasie-keuseskerm