Verskil tussen weergawes van "George Petrie"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
== Loopbaan ==
 
In 1813 het hy twee hegte vriende, Francis Danby en James Arthur O'Connor, in [[Londen]] besoek. Hy het kennis gemaak met Sir Benjamin West en sodoende die geleentheid gekry om beduidende kunsskatte in die Britse [[metropool]] te bestudeer.<ref>[http://www.libraryireland.com/biography/GeorgePetrie.php ''www.libraryireand.com: George Petrie'']</ref>
 
Daarna het Petrie na Ierland teruggekeer waar hy sy lewensonderhoud verdien het deur sketse vir gravure in reisliteratuur te ontwerp, waaronder George Newenham Wright se reisgids oor Killarney, Wicklow en Dublin, Thomas Cromwell se ''Excursions through Ireland'' en James Norris Brewer se ''Beauties of Ireland''. Van sy kunswerke is vanaf 1816 in Dublin vertoon.

Navigasie-keuseskerm