Verskil tussen weergawes van "Martin Schulz"

Jump to navigation Jump to search
1 712 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas & Eksterne skakels
(+ Inligtingskas & Eksterne skakels)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
[[Lêer:2017-03-19 Martin Schulz SPD Parteitag by Olaf Kosinsky-2.jpg|duimnael|Martin Schulz in 2017]]
| naam = Martin Schulz
'''Martin Schulz''' (20 Desember 1955, Hehlrath - ) is 'n Duitse politikus. Hy is die leier van die SPD (Sosiaal Demokratiese Party) en 'n kanselierskandidaat in die verkiesings van 2017. Hy het twee termyne as president van die Europese Parlement gedien.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.europarl.europa.eu/meps/en/1911/MARTIN_SCHULZ_home.html|titel=Europese Parlement MEPs}}</ref>
[[Lêer:| beeld = 2017-03-19 Martin Schulz SPD Parteitag by Olaf Kosinsky-2.jpg|duimnael|Martin Schulz in 2017]]
| beeldonderskrif = Martin Schulz in 2017
| orde = Voorsitter van die Sosiaal-Demokratiese Party
| termynaanvang = [[19 Maart]] [[2017]]
| termyneinde =
| voorganger = [[Sigmar Gabriel]]
| opvolger =
| geboortedatum =
| geboortejaar = 1955
| geboortemaand = 12
| geboortedag = 20
| geboorteplek = Hehlrath, [[Wes-Duitsland]]<br /><small>(nou [[Eschweiler]], [[Duitsland]])</small>
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party = Sosiaal-Demokratiese Party
| orde2 = President van die Europese Parlement
| termynaanvang2 = [[17 Januarie]] [[2012]]
| termyneinde2 = [[17 Januarie]] [[2017]]
| voorganger2 = [[Jerzy Buzek]]
| opvolger2 = [[Antonio Tajani]]
| orde3 = Leier van die Progressiewe Alliansie van Sosialiste en Demokrate
| termynaanvang3 = [[5 Julie]] [[2004]]
| termyneinde3 = [[17 Januarie]] [[2012]]
| voorganger3 = [[Enrique Barón Crespo]]
| opvolger3 = [[Hannes Swoboda]]
| orde4 = Lid van die Europees Parlement
| termynaanvang4 = [[19 Julie]] [[1994]]
| termyneinde4 = [[10 Februarie]] [[2017]]
| voorganger4 =
| opvolger4 =
| kiesafdeling4 = [[Duitsland]]
| eggenoot = Inge Schulz
| kinders = 2
| alma_mater =
| religie =
| handtekening = Martin Schulz Unterschrift.svg
| militer =
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
'''Martin Schulz''' (20 Desember 1955, Hehlrath - ) is 'n [[Duitsland|Duitse]] politikus. Hy is die leier van die SPD (Sosiaal -Demokratiese Party) en 'n kanselierskandidaat in die verkiesings van 2017. Hy het twee termyne as president van die Europese Parlement gedien.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.europarl.europa.eu/meps/en/1911/MARTIN_SCHULZ_home.html|titel=Europese Parlement MEPs}}</ref>
Martin Schulz word in 1986 die jongste burgemeester van [[Noordryn-Wesfale]] en word in 1994 lid van die Europese Parlement. Hy raak bekend deurdat hy verklaar dat die Italiaanse eerste minister 'n belangekonflik het omdat hy ook 'n sake-eienaar in die mediabedryf is. Berlusconi verklaar dat Schulz in 'n fliek die rol van 'n konsentrasiekampleier sou kon vervul. In 2012 word Schulz president van die parlement en staan in dié amp tot 2017 wanneer hy vervang word deur Tajani, wat ironies genoeg uit Berlusconi se party kom. Hy is 'n baie sterk voorstander van die uitbreiding van die parlement se bevoegdhede en werk saam met die president van die Kommissie, [[Jean-Claude Juncker]], en dié van die Europese Raad, Donald Tusk.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.telegraph.co.uk/news/2017/01/29/martin-schulz-profile-left-wing-europhile-wants-hardest-brexit/|titel=Telegraph 26 Maart 2017}}</ref> Hierdie drietal is verantwoordelik vir die "geen onderhandelings sonder kennisgewing"-politiek wat die EU se antwoord is op die Brexit-referendum in die Verenigde Koninkryk in Junie 2016.<ref>{{webaanhaling|url=https://www.theparliamentmagazine.eu/articles/news/schulz-london-no-negotiation-without-notification|titel=the parliament magazine.eu 22 September 2016}}</ref>
 
Martin Schulz word in 1986 die jongste burgemeester van [[Noordryn-Wesfale]] en word in 1994 lid van die Europese Parlement. Hy raak bekend deurdat hy verklaar dat die Italiaanse eerste minister 'n belangekonflik het omdat hy ook 'n sake-eienaar in die mediabedryf is. Berlusconi verklaar dat Schulz in 'n fliek die rol van 'n konsentrasiekampleier[[konsentrasiekamp]]leier sou kon vervul. In 2012 word Schulz president van die parlement en staan in dié amp tot 2017 wanneer hy vervang word deur Tajani, wat ironies genoeg uit Berlusconi se party kom. Hy is 'n baie sterk voorstander van die uitbreiding van die parlement se bevoegdhede en werk saam met die president van die Kommissie, [[Jean-Claude Juncker]], en dié van die Europese Raad, [[Donald Tusk]].<ref>{{webaanhaling|url=http://www.telegraph.co.uk/news/2017/01/29/martin-schulz-profile-left-wing-europhile-wants-hardest-brexit/|titel=Telegraph 26 Maart 2017}}</ref> Hierdie drietal is verantwoordelik vir die "geen onderhandelings sonder kennisgewing"-politiek wat die EU se antwoord is op die [[Brexit]]-referendum in die [[Verenigde Koninkryk]] in Junie 2016.<ref>{{webaanhaling|url=https://www.theparliamentmagazine.eu/articles/news/schulz-london-no-negotiation-without-notification|titel=the parliament magazine.eu 22 September 2016}}</ref>
Ná sy aftrede as president van die Europese Parlement keer hy terug na die nasionale politiek van Duitsland. Dit is 'n ongewone ontwikkeling. Gewoonlik gaan nasionale politici na Brussel en nie andersom nie. Hy word verkies tot leier van die SPD en opponent van [[Angela Merkel]] in die verkiesings van 2017. <ref>{{webaanhaling|url=https://www.theguardian.com/world/2017/mar/19/martin-schulz-germany-spd-elects-leader-challenge-merkel|titel=Guardian 19 Maart 2107}}</ref>
 
Ná sy aftrede as president van die Europese Parlement keer hy terug na die nasionale politiek van Duitsland. Dit is 'n ongewone ontwikkeling. Gewoonlik gaan nasionale politici na [[Brussel]] en nie andersom nie. Hy word verkies tot leier van die SPD en opponent van [[Angela Merkel]] in die verkiesings van 2017. <ref>{{webaanhaling|url=https://www.theguardian.com/world/2017/mar/19/martin-schulz-germany-spd-elects-leader-challenge-merkel|titel=Guardian 19 Maart 2107}}</ref>
==Verwysings==
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{de}} [https://martinschulz.spd.de/ Amptelike webwerf]
 
{{Presidente van die Europese Parlement}}

Navigasie-keuseskerm