Verskil tussen weergawes van "Fokeng"

Jump to navigation Jump to search
39 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
== Oorsprong ==
Aangesien die Fokeng nie hul geskiedenis neergeskryf het nie, is min bekend oor hul herkoms buiten wat afgelei kan word uit [[argeologie]]se vondse en oorgelewerde mites.<ref name="walton-1953">Walton, J. (1953). [https://www.jstor.org/stable/3886485 An Early Fokeng-Hlakoana Settlement at Metlaeeng, Basutoland]. The South African Archaeological Bulletin, 8(29), 3-11. doi:10.2307/3886485</ref>
 
Volgens oorlewering het die drie groot [[Bantoe]]-stamme, die Rolong, Fokeng, en Hurutshe saam gelewe tot en met die [[dertiende eeu|dertiende]] of [[veertiende eeu]] toe hulle paaie geskei het. Die Fokeng en Hurutshe het as bure voortgeleef in [[Betsjoeanaland]], totdat hulle eventueel stry kry en paai skei.<ref name="walton-1953" />

Navigasie-keuseskerm