Verskil tussen weergawes van "Carmen"

Jump to navigation Jump to search
252 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Rolle ==
[[Lêer:Choreographed Opera Performance (Carmen by Bizet).jpg|duimnael|links|Bedryf 4: 'n Plein in Sevilla]]
 
* Carmen – mezzo-sopraan
* Don José – [[tenoor]]
 
== Die storie ==
[[Lêer:Salzburger Festspiele 2012 - Carmen.jpg|duimnael|Magdalena Kožená as Carmen en Jonas Kaufmann as Don José tydens die Salzburg-fees van 2012.]]
 
Carmen handel oor 'n sigeunerin ('n gypsy-meisie) wat in 'n fabriek werk. Sy raak op 'n soldaat genaamd Don José verlief, wat haar ook liefkry. Hy is egter reeds aan iemand anders verloof. Later verlaat hy die weermag en meisie waarop hy verloof was vir Carmen. Terwyl hulle saam wegloop, is hulle vir 'n rukkie gelukkig. Carmen raak egter op 'n bulvegter, genaamd Escamillo, verlief en sy verlaat Don José. Een dag terwyl Carmen na 'n stiergeveg kyk, wag Don José haar in en probeer haar oorreed om na hom terug te kom. Sy weier volstrek en hy steek haar dood. Hy is met afgryse gevul oor wat hy gedoen het. In die laaste toneel staan die huilende Don José met haar liggaam in sy arms en sing "''Ma Carmen adorée!''". My geliefde Carmen!
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Carmen}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Operas]]

Navigasie-keuseskerm