Verskil tussen weergawes van "Ediacarium"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Die fossiele van Ediacara Hills==
Daar is lank gedink dat in hierdie periode geen makroskopiese fossiele aangetref kan word, maar reeds in 1848 is fossiele uit die Prekambrium uit Engeland gepubliseer en in 1868 uit Newfoundland. Hierdie vondste is egter met ongeloof begroet. In 1946 het dit begin om verander, toen Reg Sprigg in Ediacara Hills in die Flinders-gebergte van Suid-Australië pragtige fossiele uit hierdie periode -wat nou na EdiacarEdiacara genoem is- gevind. Dit het nogtand tot 1957 geduur tot Ford et al. prekambriese fossiele in Engeland herontdek het en dit duidelik geword het dat Ediacara s'n in der waarheid ouer in as die Kambrium. Dit is veral prof. Martin Glaessner wat die Ediacara fossiele populêr gemaak het.
<ref>''There is no such thing as the ‘Ediacara Biota’'' {{Outeur|Breandán Anraoi MacGabhann}} Geoscience Frontiers 5(1), Januarie 2014, blss 53-62</ref>
 
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm