Verskil tussen weergawes van "Ediacarium"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
==Klimaat==
 
Die klimaat het taamlik warm gewees. Maar in die Ediakarium het die planeet dalk opnuut amper 'n Sneeubal-Aarde geword, soos dit in die [[Kriogenium]] die geval gewees het. Omtrent 580 mj gelede vind die Gaskiers-glasiasie plaas en lei tot die vorming van diamiktiet-afsettings. Dit het nogtans dalk vrytaamlik kort geduur.<ref>{{webaanhaling|url=https://francismacdonald.fas.harvard.edu/files/fmacdonald/files/pu_etal_2016.pdf|titel=Dodging snowballs: Geochronology of the Gaskiers glaciation and the first appearance of the Ediacaran biota {{Outeur|Judy P. Pu, Samuel A. Bowring, Jahandar Ramezani, Paul Myrow, Timothy D. Raub, Ed Landing, Andrea Mills, Eben Hodgin, Francis A. Macdonald}}}}</ref>
 
==Verwysings==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm