Perifere senuweestelsel: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Sien ook
No edit summary
(Sien ook)
 
Die perifere senuweestelsel word volgens funksie ingedeel in die outonome en die somatiese senuweestelsel. Dit bestaan uit 31 paar rugmurgsenuwees, 12 paar harsingsenuwees, 2 splankniese senuwees wat links en regs langs die [[werwelkolom]] voorkom en hul bybehorende senuweeselle wat buite die sentrale senuweestelsel lê. Hierdie senuwees besenu onder meer spiere, organe en ledemate.
 
==Sien ook==
*[[Senuweestelsel]]
*[[Sentrale senuweestelsel]]
*[[Sensoriese senuweestelsel]]
 
==Eksterne skakels==

Navigasie-keuseskerm