Verskil tussen weergawes van "Jin en jang"

Jump to navigation Jump to search
8 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Winstonza het bladsy Jin en Jang na Jin en jang geskuif)
k
[[Lêer:Yin yang.svg|thumb|right150px|Tajitu SimboolDie tajitu-simbool – Jinjin en Jangjang]]
 
'''Jin en Jangjang''' stel die skeppende krag in die heelal voor wat altyd volkome gebalanseerd moet wees sodat kosmiese energievloei kan plaasvind. Jin is die vroulike of negatiewe pool wat swart, koud en stadig is. Jang is die manlike of positiewe pool wat wit, warm en vinnig is. Die Jin jin-en Jang -jang-simbool dui daarop dat Jinjin voortdurend verander in Jangjang, en Jangjang verander weer voortdurend in Jinjin. Hierdie dubbelsinnige lewensbeskouing van Jinjin en Jangjang vorm die basis van die SjineseChinese filosofie wat vervat is in die boek van verandering, of die [[I-Ching]].
 
{{filosofie saadjie}}

Navigasie-keuseskerm