Verskil tussen weergawes van "Meryl Streep"

Jump to navigation Jump to search
24 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Na hierdie besonders kreatiewe fase bereik haar grootste faam met twee komdiese rolle in ''[[The Devil Wears Prada]]'' en in ''[[Mamma Mia]]''. In Mamma Mia wys Streep haar uitsonderlike talent vir sang, 'n gawe wat sy al voorheen in enkele rolprente ten toon gestel het.
 
Na 'n lange afwesigheid het Streep in [[2001]] teruggekeur na die verhoog met 'n ope-lug vertoning van [[Anton Tsjechof]] se toneelstuk ''[[Die Seemeeu]]'' in New York se [[Central Park, Manhattan|Central Park]]. Sy het dit in 2006 opgevolg met 'n vertoning van Brecht se [[Mother Courage]].
 
{{DEFAULTSORT:Streep, Meryl}}

Navigasie-keuseskerm