Verskil tussen weergawes van "Polisie"

Jump to navigation Jump to search
9 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
* Hulpverlening tydens noodgevalle (al is geen misdaad gepleeg nie). Hulle kan ongelukke besoek, verkeer reguleer, verlore kinders help, mense van aanwysings voorsien, ensovoorts. Hulle werk soms nou met die brandweer, ambulansdiens en ander nooddienste saam.
 
Polisiebeamptes wat patrolliewerk doen dra meestal 'n uniform. Daarteenoor dra die speurders, wat misdade ondersoek, gewoonlik normalegewone klere. Spesiale eenhede word soms op die been gebring (soos bom- en honde-eenheideeenhede) vir die ondersoek van gespesialiseerde misdaad. Hulle word onder andere in noodhulp en lewensredding opgelei, omdat hulle dikwels eerste by ongelukstonele (soos motorbotsings en brande) opdaag.
 
== Toerusting ==
85 532

wysigings

Navigasie-keuseskerm