Verskil tussen weergawes van "Jimmy Wales"

Jump to navigation Jump to search
5 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
k (Wysigings deur 181.49.93.74 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012)
k (→‎Wikia: taal)
Wales het in 2004 saam met Angela Beesley 'n nie-winsgewende maatskappy Wikia, Inc. gestig. Wikia is 'n wikiplaas, 'n versameling van verskillende individuele wiki's oor verskillende onderwerpe, almal gehuisves op dieselfde webwerf.
 
Nog 'n diens wat deur Wikia aangebied word is 'n oopbronwebsoekenjin bekend as Wikia Search, waarmee Wales poog om 'n uitdaging aan [[Google]] te stel en deursigtigheid in te stelbevorder. enDit 'nopen openbare debat te skep oor hoe 'n soekenjin geskep word en hoe dit werk. Volgens Wales "vertrou ek Google redelik goed, maar dit is soos om te sê dat jy 'n gunsteling politikus het. Ek vertrou die politikus, maar ek wil nog steeds hê dat die stadsraad in die publiekopenbaar vergader. Ek wil 'n mate van deursigtigheid hê oor hoe die regering bestuur word, self al vertrou jyek die persoon in beheer." Volgens Wales, "Dit word [dit] bedoel om Google aan te vat deur die skepping van 'n soekenjin waar alle redaksionele besluite gemaak word deur die algemene publiek en alle sagteware oop is."
 
== Persoonlike filosofie ==
Wales beskou homself as 'n "objektivis", en het sy dogter, Kira vernoem na die heldin in [[Ayn Rand]] se ''We the Living''. Hy stel dit egter dat "ek dink ek doen dit beter as baie persone wat hulself beskryf as objektiviste beskryf — deur nie my sienswyse op ander mense af te dwing nie." In antwoord op 'n vraag tydens 'n onderhoud op C-SPAN se ''Q&A'' oor Rand, stel Wales "die deug van onafhanklikheid" as persoonlik belangrik vir hom. Wales het vanaf 1992 tot 1996 'n elektroniese poslys "Moderated Discussion of Objectivist Philosophy" bestuur.
 
== Sien ook ==
89 478

wysigings

Navigasie-keuseskerm