Gerrit Kruger: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
962 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
{{Inligtingskas Predikant
[[Beeld:Ds_GHJ_Kruger GKSA.jpg|duimnael|200px|regs|Ds. G.H.J. Kruger.]]
| Naam = Ds. Gerrit Kruger
| Beeld = Ds_GHJ_Kruger GKSA.jpg
| Beeldbeskrywing = Ds. G.H.J. Kruger
| Beeldonderskrif = Ds. G.H.J. Kruger
| Geboortenaam = Gerrit Hendrik Jakobus Kruger
| Geboortedatum = [[17 Junie]] [[1923]]
| Geboorteplek = [[Barkly-Oos]], [[Kaapland]]
| Sterftedatum = {{SDEO|1923|6|17|2013|6|25}}
| Sterfteplek =
| Kerkverband = [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerd]]
| Gemeente = [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] 1949–1951<br> [[Gereformeerde kerk Laeveld|Laeveld]] 1951–1958<br> [[Gereformeerde kerk Benoni|Benoni]] 1958–1969<br> [[Gereformeerde kerk Benoni-Noord|Benoni-Noord]] 1969–1977<br> [[Gereformeerde kerk Durban|Durban]] 1977–1989
| Jare aktief = 1949–1989
| Kweekskool = [[Teologiese Skool Potchefstroom|Potchefstroom]]
| Sendingwerk =
}}
 
Ds. '''Gerrit Hendrik Jakobus Kruger''' ([[Barkly-Oos]], [[Kaapland]], [[Suid-Afrika]], [[17 Junie]] [[1923]] – [[25 Junie]] [[2013]]) was [[Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|predikant]] in vyf gemeentes van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerde Kerk]], naamlik [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] 1949–1951, [[Gereformeerde kerk Laeveld|Laeveld]] 1951–1958, [[Gereformeerde kerk Benoni|Benoni]] 1958–1969, [[Gereformeerde kerk Benoni-Noord|Benoni-Noord]] 1969–1977 en [[Gereformeerde kerk Durban|Durban]] 1977–1989, toe hy sy [[emeritaat]] aanvaar.
85 924

wysigings

Navigasie-keuseskerm