Verskil tussen weergawes van "Ediacarium"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
== Suurstof ==
Die suurstofgehalte van die atmosfeer het waarskynlik omtrent 635 mj gelede amper die moderne vlak bereik maar in die oseaan se dieptes het dit amper 55 miljoen jaar later gebeur, omtrent 580 mj gelede. Dit het groot gevolge vir die oseaanbodem gehad omdat groter [[eukarioot|eukariote]] daardeur die oseaanbodem kon koloniseer. Die "Kambriese ontploffing" my sy ryke verskeidenheid diere met hardharde liggaamsdele, wat volg op die Ediakarium, hou verband met hierdie [[geochemie]]se wysigings.<ref>''Biodiversity and Earth History'', {{Outeur|Jens Boenigk, Sabina Wodniok, Edvard Glücksman}}, Springer, 2015, ISBN 3-662-46394-6, ISBN 978-3-662-46394-9, bls. 100</ref>
 
== Pannotië ==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm