Verskil tussen weergawes van "Zlín"

Jump to navigation Jump to search
93 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Naas sy funksionalistiese 20ste eeuse boukuns en skoenvervaardiging staan Zlín bekend as filmstad. Meer as 2000 rolprente het hier ontstaan, waaronder rolprente vir kinders en klassieke Tsjeggiese tekenrolprente. Een van die grootste en belangrikste filmfeeste ter wêreld, wat aan kinderrolprente gewy is, word in Zlín gehou.<ref>[http://www.radio.cz/en/section/spotlight/zlin-the-town-that-bata-built'' Colin O'Connor: Zlín - the town that Bata built. Radio Prague, 23 Augustus 2006. Besoek op 18 Julie 2017'']</ref>
 
== Bekende boorlinge ==
* [[Tom Stoppard]], Britse dramaturg (* 1937 as Tomáš Straussler)
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm