Wysigings

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
'''Studentegemeenskappe (klusters)'''
 
Koshuise en PSO’s word in klusters gegroepeer om studentegemeenskappe te vorm. Vir elke kluster word ’n fasiliteit opgerig wat as ’n naaf (hub) bekend staan. Twee klusterfasiliteite is reeds opgerig, naamlik amaMaties en Wimbledon. Hier kan dagstudente, net soos koshuisstudente, etes koop, aan mentorgroepe deelneem en tyd tussen klasse by ’n goed toegeruste plek met internettoegang deurbring.<ref>http://www0.sun.ac.za/ssg/index.php?option=com_content&view=article&id=83&Itemid=529&lang=en</ref>
 
'''''Klusters op die Stellenbosch-kampus'''''

Navigasie-keuseskerm