Verskil tussen weergawes van "Seks"

Jump to navigation Jump to search
917 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Rol weergawe 1578056 deur 200.7.150.196 (bespreek) terug.
(Fixed typo, Fixed grammar, Added links, Other)
Etikette: Selfoonprogrambydrae Selfoonbydrae
k (Rol weergawe 1578056 deur 200.7.150.196 (bespreek) terug.)
:''Hierdie artikel handel oor die uitoefening van seksualiteit. Vir dirdie Afrikaanse musiekgroep, sien [[Die Seks]].''
[[Lêer:Wiki-cowgirl.png|thumb|Heteroseksuele geslagsverkeer.]]
[[Lêer:Wiki-anal missionary.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer tussen twee mans.]]
[[Lêer:Wiki-tribadism.png|thumb|Hominem sue orHomoseksuele geslagsverkeer tussntussen twee vroue.]]BC buff Gregg shy Styx Other
 
sxvvdsaxdhhghghfdtfgcddg
Die term '''seks''' (afgelei van die [[Latyn|Latynse]] ''sexus'' "geslag") verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral geslagsverkeer en ander vergelykbare seksuele praktyke, in bepaalde gevalle ook selfbevrediging ([[masturbasie]]).
qwertyuiopasdfghjklzxcvbnm
 
Seks vervul 'n aantal verskillende funksies: Dit bevredig die seksdrang (libido), bewerkstellig deur middel van geslagsverkeer voortplanting en speel ook 'n sentrale rol in liefdesverhoudings, waar dit 'n belangrike vorm van sosiale interaksie verteenwoordig en gevoelens van tederheid, geneentheid en liefde tot uitdrukking bring.
 
Seksuele handelings is onderhewig aan die reg op seksuele selfbestemming, en in die meeste beskaafde lande word hierdie reg deur strafwette beskerm, wat 'n straf oplê vir mense wat nie-konsensuele geslagsverkeer en seksuele handelings soos verkragting uitoefen of probeer uitoefen.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Seks| ]]
104 981

wysigings

Navigasie-keuseskerm