Verskil tussen weergawes van "Piromorfiet"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Piromorfiet is isostruktureel met [[apatiet]].<ref>Colloquium on Geology, Mineralogy, and Human Welfare, Deel 96 van Proceedings of the National Academy of Sciences {{Outeur|Joseph V. Smith}}, National Academies Press, 1999, ISBN 0-309-06426-0, ISBN 978-0-309-06426-2</ref>
Dit is 'n sekundêre loodmineraal wat in geoksideerde sones in loodafsettings gevind word. Dit vorm 'n kompletevolledige reeks met mimetiet (loodchloriedarsenaat).<ref>{{webaanhaling|url=https://www.mindat.org/min-3320.html|titel=mindat 3320}}</ref>
Dit word op talle plekke in Suid-Afrika gevind, soos die Edendale-loodmyn naby Pretoria.
== Fotogalery ==
1 202

wysigings

Navigasie-keuseskerm