Verskil tussen weergawes van "Sout (chemiese stof)"

Jump to navigation Jump to search
 
==Stabiliteit, smeltpunt, oplosbaarheid==
SoutIoniese soute dank hulle stabiliteit hoofsaaklik aan die elektrostatiese energie wat met die aantrekking en digpakking van die ione saamhang. 'n Positiewe ioon word in 'n kristal deur 'n aantal negatiewe ione omring en hulle weer deur 'n skil positiewe ione en so verder. Die [[Madelung-konstante]] A bepaal hoeveel bindingsenergie 'n bepaalde rooster so bydra.
 
Algemeen kan gestel word dat:
Die waarde van r word bepaal deur die afstand tussen die ione. Die faktor <math>Z^+Z^-</math> verteenwoordig die ladings van die kat- en die anioon. Indien <math>Z^+Z^-</math>=<math>2^+2^-=-4</math> sal die bindingsenergie rofweg viermaal so groot wees as indien <math>Z^+Z^-</math>=<math>1^+1^-=-1</math>. Dit verklaar waarom magnesiumoksied {{chem|Mg|2+|O|2-}} 'n baie hoër smeltpunt het as {{chem|Na|+|F|-}}. Albei stowwe het dieselfde [[haliet|B1-struktuur]] en die ione het amper dieselfde grootte. Die verskil in oplosbaarheid kan so ook verklaar word. Soute met ione wat 'n lae lading het soos Na-soute of Cl-soute is dikwels oplosbaar. Stowwe soos MgO is minder oplosbaar.
 
Daar is nogtans uitsonderings op hierdie reël, soos silwerchloried {{chem|Ag|Cl}}, wat nie goed in water oplos nie. Die binding in hierdie is is nogtans nie so ionies nie, maar het gedeeltelik 'n kovalente karakter.
 
 
 
 
 
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm