Verskil tussen weergawes van "Homoloë reeks"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Homoloë reeks''' is in die chemie 'n reeks stowwe wat vergelykbare strukture het wat 'n sistematiese verskil vertoon wat deur 'n parameter n=1,2,3, ... ens. uitged...')
 
No edit summary
Hulle [[chemiese formule]] kan as {{chem|C|n|H|2n+2}} geskryf word, waar n=1 vir metaan, n=2 vir etaan ensomeer.
 
Die reeks-parameter kan nogtans ook 'n ander betekenis het, soos die periodenommer van elemente in 'n kolom van die [[periodieke tabel]]. Die sure HF. HCl, HBr en HI kan almal as HX geskryf word, waar X 'n element uit [[halogeen|groep 18]] is van die periodes 2,3,4 en 5. Ook hierdie reeks kan homoloog genoem word.<ref>sien byvoorbeeld: {{webaanhaling|url=https://www.researchgate.net/profile/Francis_Lovas/publication/222775358_Microwave_spectrum_of_NeHBr_structural_perspectives_on_RgHX_RgNe_Ar_Kr_XF_Cl_Br_I/links/0912f5092e2ba1de0b000000.pdf?origin=publication_detail|titel=Microwave spectrum of Ne:HBr: structural perspectives on Rg:HX, Rg = Ne, Ar, Kr; X = F, Cl, Br, I {{Outeur|R.R. Lucchese, J.W. Bevan, F.J. Lovas}} Chem Phys. Lett. 398 (2004) 544-552}}</ref>
 
==Verwysings==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm