Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
== Herbewapening ==
In 1999 het die ANC-regering $4,8 miljard (ongeveer R30 miljard rand) aan die aankoop van nuwe wapentuig spandeer. Verskeie aantygings van korrupsie tydens die aankope is daarna geopper.<ref>{{cite web|url=http://www.ifp.org.za/Newsletters/071122wn.htm |title=Mangosuthu Buthelezi's Weekly Newsletter to the Nation |date=22 November 2007 |publisher=[[Inkatha-Vryheidsparty]] |work=Ifp.org.za |accessdate=2008-11-13 November 2008 |first=Mangosuthu |last=Buthelezi |authorlink=Mangosuthu Buthelezi|language=englishEngels}}</ref><ref name=rotten>{{cite web|url=http://www.guardian.co.uk/commentisfree/2007/jan/10/somethingisrotten|title=Bright hopes betrayed|publisher=Mail & Guardian|language=englishEngels}}</ref> Die aankope behels die verkryging van korvette, [[duikbote]], ligte helikopters[[helikopter]]s, veg-simulators en gevorderde ligte [[vegvliegtuie]].
 
== Personeel ==
Teen 30 April 2011 was die rassesamestelling as volg:
* 54&thinsp;503 (70.6%) [[Swart mense|Swart]];
* 12&thinsp;106 (15.7%) [[Blanke Suid-Afrikaners|Wit]];
* 9&thinsp;687 (12.6%) [[Kleurlinge]];
* 872 (1.1%) [[Asiatiese Suid-Afrikaners|Indiërs]];
 
Volgens geslag sien die SANW as volg daar uit:
56&thinsp;663 Mansmans (73.4%)
20&thinsp;505 Damesdames (26.6%)
 
Die teiken vir vroulike rekrute is in 2010 tot 40% verhoog.<ref>http://www.pmg.org.za/report/20110623-transformation-gender-equity-and-empowerment-south-african-defence-fo</ref>
* [http://www.dod.mil.za/ Suid-Afrika se departement van verdediging]
* [http://www.info.gov.za/gazette/acts/2002/a42-02.pdf Verdedigingswet (Wet 42 van 2002)]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse Weermag| ]]
98 532

wysigings

Navigasie-keuseskerm