Verskil tussen weergawes van "BMW S1000RR"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k (Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge)
== Renfietsverskille ==
[[Lêer:Paris - Salon de la moto 2011 - BMW - S1000 RR - 004.jpg|duimnael|320px|'n 2011 S1000RR in BMW Motorsport-kleure.]]
Die fabrieksrenfiets wat gebruik word in die Wêreldsuperfietskampioenskap verskil in 'n aantal maniereopsigte van die produksiefiets.<ref>{{cite web|url=http://www.s1000rr.com/#/theBike/|work=S1000RR.com official microsite|publisher=[[BMW Motorrad]]|title=The Bike: Technical Data|accessdate=30 Mei 2010|archiveurl=https://web.archive.org/web/20100525072612/http://www.s1000rr.com/|archivedate=25 Mei 2010|deadurl=no}}</ref>
Die enjin het 'n hoër drukverhouding van 14.0:1 in vergelyking met 13.0:1, en dit lewer meer as 150 kW (200 pk) teen 14&nbsp;000&nbsp;opm, in vergelyking met 144 kW (193 pk) teen 13&nbsp;000&nbsp;rpm. Die renfiets het 44&nbsp;mm Öhlinsvurke, in vergelyking met 46&nbsp;mm ZF Sachsvurke. Die belangrikste verskil is dat dit slegs 'n massa van {{Omreken|162|kg}} het, in vergelyking met {{Omreken|207.7|kg}} vir die produksiemodel.
 
104 470

wysigings

Navigasie-keuseskerm