Verskil tussen weergawes van "Herbivoor"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
[[Lêer:Caterpillar feeding on leaf - 20140906 121127 (cropped).jpg|duimnael|'n Wurm wat aan 'n blaar knaag.]]
 
'n '''Herbivoor''' is 'n [[dier]] wat [[plant]]materiaal vreet. Hierdie term is van die [[Latyn]]se woord ''herba'' (gras, kruid, plant) en die agtervoegselenegsel ''-vorus'' (etend, eter) afgelei. In teenstelling met herbivore, vreet [[karnivore]] uitsluitend ander diere, terwyl [[omnivore]] beide diere en plante vreet.
 
Herbivore (soos [[takbok]]ke, [[olifant]]e en [[perd]]e) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal. Hulle vreet meestal [[blaar|blare]] en [[vrug]]te, maar kan ook op ander plantdele soos blomme, wortels, sade, bas en nektar voed. Hierdie diere kan gewoonlik nie [[vleis]] kou of verteer nie. Sommige plantetende diere sal wel [[eier]]s en soms ander dierlike proteïen inneem. Diere wat meer as 5% van hulle dieet met dierlike voeding aanvul, word egter as omnivore geklassifiseer.<ref>Menno Schilthuizen (2008) ''The Loom of life. Unravelling Ecosystems'', Springer Verlag, p.18.</ref>
Let daarop dat [[mens]]e omnivore is. Mense wat slegs plante eet word vegetariërs genoem.
 
== Sien ook Mrs Tree Octopuses class ==
* [[Karnivoor]]
* [[Omnivoor]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm