Verskil tussen weergawes van "Galata-toring"

Jump to navigation Jump to search
17 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Wys koördinate
k (Wys koördinate)
[[Lêer:Galata Tower.jpg|duimnael|150px|Die toring soos dit in die negentiende eeu gelyk het. Hier het dit die ronde dak wat ná die storm van 1875 gebou is. Foto deur J. Pascal Sébah, tussen 1875 en 1895.]]
 
Die '''Galata-toring''' ([[Turks]]: ''Galata Kulesi''), wat deur die [[Genua|Genuese]] '''Christea Turris''' (die Christus-toring) genoem is, is ’n [[Middeleeue|Middeleeuse]] kliptoring in die [[Galata]]-distrik van [[Istanboel]], [[Turkye]] , net noord van die [[Goue Horing]]. Dit is een van die stad se treffendste bakens en troon bo ander geboue uit. Uit die [[toring]] is daar ’n panoramiese uitsig oor ou Istanboel en die omgewing.
 
== Beskrywing ==
* [http://wowturkey.com/forum/viewtopic.php?t=4993 Foto's van die toring]
* [http://www.galatatower.net/english/ Amptelike webtuiste]
 
{{Koördinate|41|1|32|N|28|58|27|O|type:landmark|aansig=titel}}
 
{{Bakens van Istanboel}}

Navigasie-keuseskerm