Ptolemaeus: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
142 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Foto bygevoeg
(Besig om artikel uit te brei.)
(Foto bygevoeg)
 
Die voorstelling van die Middellandse See-gebied is merkwaardig noukeurig en die grootste deel van Noord­-Afrika en Europa is ook baie goed geteken.
[[Lêer:Cosmographia – Ulm 1482 - Kungliga Biblioteket - 3276974-thumb.png|duimnael|'n Manuskrip van Ptolemaeus se siening van die aarde]]
Oor die streke verder weg is Ptolemaios  egter erg mislei. Hy het gedink lndië was deel van 'n eiland en dat die lndiese Oseaan deur 'n land
 
Oor die streke verder weg is Ptolemaios  egter erg mislei. Hy het gedink lndië was deel van 'n eiland en dat die lndiese Oseaan deur 'n landmassamassa in die suide en die weste ingesluit was. Vanweë sy meetstelsel.wat sowat 30 persent te klein vir die aarde se omtrek was, het sy kaarte, wat tot in die 15de eeu gebruik is, Columbus gesterk in sy oortuiging dat China naby Europa was indien 'n mens weswaarts oor die see sou vaar. In Ptolemaeos se wêreld was daar geen Amerikaanse vasteland nie.
 
Sy boek ''Handleiding tot die Aardrykskunde ''is die enigste antieke aardrykskundeboek wat volledig behoue gebly het. Dit was eeue lank die standaardwerk oor die aardrykskunde en is in 1472 vir die eerste keer gedruk. Hoewel dit  baie inligting oor plekke  verskaf, word hoegenaamd  niks  van mense, die klimaat, diere en ander aspkte wat vandag  deel van  ons aardrykskundige kennis  uitmaak, gemeld  nie.
992

wysigings

Navigasie-keuseskerm