Verskil tussen weergawes van "Hamer"

Jump to navigation Jump to search
54 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Hammer2.jpg|regs|thumb|'n Hamer.]]
 
'n '''Hamer''' is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om [[spyker]]s in voorwerpe soos [[hout]] in te slaan. Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vas gehouvasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.
 
Hamers is gevaarlik en moet versigtig hanteergehanteer word. As jy mis slaanmisslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers pot-bloupotblou slaan. Hamers is ook al as [[gevegswapen|wapens]] gebruik.https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:Onlangse_wysigings
 
Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgeforseeruitgedwing.
 
{{Saadjie}}
84 883

wysigings

Navigasie-keuseskerm