Verskil tussen weergawes van "Monotremata"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
verandering
(saadjie)
 
(verandering)
Alhoewel die '''Monotremata''' (ook genoem '''MonotramasMonotrama)''' soogdiere is, lê hulle eiers, en word hul kleintjies nie lewend gebore nie. Hulle het ook strukturele verskille van ander soogdiere, soos verskille in hul brein, kakebeen, verteringstelsels, voorplantingsorgane en ander dele van hul lywe, as hulle met gewone soogdiere vergelyk word. Die Monotramas se temperatuur is gewoonlik ook effens laer as ander soogdiere. Die vroulike monotrama se kleintjies soog aan die wyfie.
 
Voorbeelde van die groep is die [[eendbekdier]] en die [[mierystervarke]].
111

wysigings

Navigasie-keuseskerm