Verskil tussen weergawes van "Flikkerlig"

Jump to navigation Jump to search
19 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
 
'n '''Flikkerlig''', ook '''rigtingwyser''' en '''rigtingflikker''', is 'n [[lig]] op 'n [[voertuig]] wat gebruik word om ander padgebruikers te waarsku dat 'n voertuig na links of regs gaan draai. Die flikkerlig is gewoonlik vooraan [[wit]] of [[oranje (kleur)|oranje]]geel, terwyl dit agter [[rooi]] of oranjegeel is. Aan die sykante moet rigtingwysers oranjegeel flikker.
Op die paneel se instrumentegroep van die motor moet die flikkerwaarskuliggies gelyktydig met die flikkerligte buite saamval. Daar is ook meestal klankterugvoer betrokke: as die flitse of klank skielik vinniger as gewoonlik is, dan dui dit op 'n fout van een of meer lampe.
 
'n Agtereenvolgende voertuig wat sy regterflikkerlig aanskakel (in [[Suid-Afrika]]), is 'n teken dat hy die motor voor hom gaan verbysteek.
== Verwysings ==
{{Commonskat|Automobile lights}}
{{Wikt|flikkerlig}}
{{Verwysings}}
 

Navigasie-keuseskerm