Verskil tussen weergawes van "Flikkerlig"

Jump to navigation Jump to search
24 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
 
=== Reguit aanhou ===
Motors wat reguit aan wil aanhouhou kan in enige toepaslike baan die verkeersirkel benader. Indien daar geen padmerke is nie, ishou dit beter ommotors links te hou. Motors wat reguit aan wil aanhouhou, moet links flikker sodra hulle die laaste uitgang verbygesteek het net vóórvoor die uitgang wat hulle wil neem.
 
=== Regs draai ===
Motors wat wil regs draai, moet regs flikker en die sirkel in die regterbaan benader. Hierdie motors moet regs hou binne die sirkel totdat hulle bane moet verwissel om die uitgang te neem. Motors wat regs wil draai moet ook links flikker sodra hulle die laaste uitgang verbygesteek het vóórvoor die uitgang wat hulle wil neem.
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm