Verskil tussen weergawes van "Spaanse Inkwisisie"

Jump to navigation Jump to search
k
===Oorsake===
Daar is geen konsensus oor waarom die Reyes Católicos besluit het om die inkwisiesie in Spanje te vestig nie. Navorsers het verskeie moontlike redes voorgestel:
 
1. Die vestiging van godsdienstige eenheid. Aangesien die doel van die Katolieke konings was om 'n doeltreffende staatsmasjien te skep, was dit 'n prioriteit om godsdienstige eenheid te bewerkstellig. Daarbenewens het die Inkwisisie dit vir die monargie moontlik gemaak om aktief in godsdienstige sake in te gryp sonder die tussenkoms van die [[pous]].
 
2. Die politieke teenkanting teen die Katolieke konings te verswak.
 
3. Die magtige minderheid van ''oconversos'' te beëindig. In die Koninkryk van Aragón het hulle invloedryke families deur moeilike tye geplaas soos soos Santa Fe, Santángel, Caballería en Sánchez. Dit word egter weerspreek deur die feit dat Fernando self in sy administrasie finansies bly bestuur by talle ''konversos''.
 
4. Finansiering van die [[ekonomie]]. Aangesien een van die maatreëls inbeslagneeming van goedere inhou, kan hierdie moontlikheid nie buite rekening gelaat nie.
 
19 676

wysigings

Navigasie-keuseskerm