Verskil tussen weergawes van "Spaanse Inkwisisie"

Jump to navigation Jump to search
 
• In die ongunstigste geval is die verdagte uitgelewer aan die burgerlike owerhede. In die praktyk beteken dit die doodstraf deur middel van die brandstapel. Hierdie straf is veral toegepas op ketters wat geen berou toon of herhaaldelik in kettery verval. Die vonnis voltrekking is in die publiek uitgevoer. As die veroordeelde berou het, word hy verwurg (deur middel van die garrote) en sy liggaam is vervolgens verbrand. Toon die veroordeelde geen berou, dan word hul lewend verbrand.
 
Die verhoudings tussen die verskillende uitkomste verskil baie. Die meeste veroordelings tot die [[doodstraf]] vind plaas in die eerste periode na die ontstaan van [[Inkwisisie]]. Later is die doodstraf relatief min toegepas.
 
== Bron ==
19 676

wysigings

Navigasie-keuseskerm