Verskil tussen weergawes van "Victoria, Johannesburg"

Jump to navigation Jump to search
Artikel versmelt met Victoria, Gauteng
(Artikel versmelt met Victoria, Gauteng)
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
| naam = Victoria
| nedersetting_tipe = [[Voorstad]]
| duimdrukkeretiketposisie= regs
| latd = 26 |latm = 9 |lats = 50
| longd = 28 |longm = 4 |longs = 30
| provinsie = Gauteng
| distrik =
| munisipaliteit = Stad Johannesburg
| bevolking_soos_op = 2011
| bevolkingvoetnotas =
| demografie1_voetnotas =
| persent_swart = 73,9%
| persent_kleurling = 3,5%
| persent_asiër = 9,8%
| persent_wit = 12,8%
| persent_ander =
| demografie2_voetnotas =
| demografie2_titel1 = [[Engels]]
| demografie2_info1 = 29,3%
| demografie2_titel2 = [[Noord-Sotho]]
| demografie2_info2 = 25,0%
| demografie2_titel3 = [[Zoeloe]]
| demografie2_info3 = 9,2%
| demografie2_titel4 = [[Tswana]]
| demografie2_info4 = 7,5%
| demografie2_titel5 = Ander
| demografie2_info5 = 28,9%
| poskode = 2192
| poskode2 =
| skakelkode = 011
| sensuskode = 798015063
}}
 
[[Lêer:Grense van die voorstad Victoria, Johannesburg, op 'n straatkaart van 1929.jpg|duimnael|links|230px|Op dié straatkaart van Johannesburg van 1929 word Victoria in die middel aangedui as vier groterige straatblokke.]]
 
'''Victoria''' is ’n klein [[voorstad]] van [[Johannesburg]], 5,6 km noordoos van die stadsaal.
 
Die voorstad, wat net sowat 1,3  km² beslaan, word in die suidweste begrens deur die Houghton-gholfbaan, in die noordweste deur [[Norwood, Johannesburg|Norwood]], in die noordooste deur die Norwood-polisiekantoor en Paterson Park, in die suidooste deur [[Orange Grove, Johannesburg|Orange Grove]] en in die suide deur [[Fellside, Johannesburg|Fellside]]. Dis uitgelê op die plaas Kliprivier No. 139, sowat 800 m noord van die plaas [[Doornfontein (plaas)|Doornfontein]] se grens.
 
Die afgelope twee sensusse se syfers skets nie ’n akkurate beeld van Victoria se bevolkingsamestelling nie aangesien die grense vir sensusdoeleindes in albei gevalle groter getrek is as wat die voorstad in werklikheid is. Boonop verskil die grense van die sensus van 2001 van dié van die sensus van 2011.
 
== Geskiedenis ==
Victoria is in Desember 1902 aangelê op grond wat behoort het aan B.P. Viljoen. Dis blykbaar genoem ter ere van koningin [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|Victoria van Groot-Brittanje]], wat die jaar vantevore oorlede is. In die suide van Johannesburg was tot 1912 ook 'n voorstad met dié naam aangrensend tot die plaas [[Ormonde (plaas)|Ormonde]]. Victoria was in die ou dae 'n oorwegend Engelse voorstad. In 1934 was van die munisipale kiesers net twee Afrikaans en 48 Engels, in 1949 drie en 108 en in 1961 12 en 100.
 
== Bronne ==
* {{en}} [[Peter Raper|Raper, Peter Edmund]]. 2004. ''New Dictionary of South African Place Names''. Johannesburg & Cape Town<!-- Moet asseblief nie verander nie; dis korrek so -->: Jonathan Ball Publishers.
* {{af}} Stals, prof. dr. E.L.P (red.). 1978. ''Afrikaners in die Goudstad. Deel 1. 1886 - 1924''. Kaapstad en Pretoria: HAUM.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Voorstede van Johannesburg}}

Navigasie-keuseskerm