Verskil tussen weergawes van "Deense kroon"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
k
+ skakel
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (+ skakel)
Die '''Deense kroon''' ([[Deens]]: ''dansk krone'', [[Faroëes]]: ''donsk króna'', [[KalaallisutGroenlands]]: ''Danskinut koruuni'') is die [[geldeenheid]] van die Koninkryk van [[Denemarke]]. Die kroon is aan die [[Europese Unie]] se wisselkoersmeganisme gekoppel. In die Deense taal is die meervoud van ''krone'', ''kroner''. ’n Kroon bestaan uit 100 øre (øre word beide in die meervoud en enkelvoud so weergegee). Die ISO 4217-kode is DKK; die plaaslike afkorting is “kr.”. Soms word ook DKR of DKr opgemerk, hoewel dit nie amptelik erken word nie. Die geldeenheid staan in Afrikaans bekend as die “Deense kroon” (omrede ''krone'' letterlik “kroon” beteken in die Deense taal).
 
== Geskiedenis ==

Navigasie-keuseskerm