Verskil tussen weergawes van "Mev. Ples"

Jump to navigation Jump to search
450 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Byvoeg van nuutste navorsing rakende die onderwerp.
k (+ Beeld)
(Byvoeg van nuutste navorsing rakende die onderwerp.)
Die bynaam is afgelei van die wetenskaplike naam ''Plesianthropus transvaalensis'' ("amper-man van [[Transvaal]]"), wat Broom aanvanklik aan die kopbeen gegee het. Dit is deur medewerkers van Broom "Mev. Ples" gedoop.
 
Die geslag van die fossiel is nie heeltemal seker nie en dit kan dalk "Mnr. Ples" wees. Verder het [[X-strale]] van die kopbeen daarop gedui die tandwortels is dalk nie dié van ’n volwassene nie; dus is die naam "Jongeheer Ples" ook moontlik. Sommige navorsers redeneer dat die [[asynsuur]] wat gebruik is ter voorbereiding vir die fossiel-ondersoek sedert 1947, het die [[rotsbeen]] in die [[skedel]], en die hoektand [[Tandkas|tandkaste]] genoegsaam beskadig het dat die [[deursnee]] van die [[tandkas]]<nowiki/>te verklein is, en so verwar is met die van 'n vroulike [[Australopithecus africanus]].
<references /><ref>https://www.sajs.co.za/article/view/4347?ct=t(3/4_SAJS_2017)</ref>
 
.
 
Sommige kenners meen ’n gedeeltelike geraamte wat in dieselfde jaar naby die kopbeen gevind is, kan dalk aan Mev. Ples behoort – dit kan Mev. Ples die Suid-Afrikaanse weergawe van die beroemde fossiel [[Lucy]] maak.
9

wysigings

Navigasie-keuseskerm