Verskil tussen weergawes van "Sol Invictus"

Jump to navigation Jump to search
487 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die verering van die songod was baie oud in Rome. Marcus Terentius Varro (116 - ong. 26 v.C.) het reeds geskryf dat die boere naas Jupiter en Tellus veral Sol en Luna vereer het. <ref name="Halsberghe"/> Maar hierdie verering was deel van die politeïsme van die Romeinse religie.
 
Die kultus van Sol Invictus was essensieel monoteïsties en talle ouer gode soos Jupiter, Mithras en Serapis is gesien as sinonieme vir die een god Sol. Die belangrikste feesdag vir Sol Invictus was 25 Desember: ''Dies Natalis Solis Invicti''. watHierdie feesdag is deur Aurelianus ingestel en is nog tot [[390]] gevier is tot Theodosius die Christendom die enigste godsdiens gemaak het. Die naam Sondag vir die eerste dag van die week kom dalk ook hiervan.<ref>The Sociology of Religion: A Substantive and Transdisciplinary Approach, {{Outeur|George Lundskow}}, Pine Forge Press, 2008, ISBN 1412937213, ISBN 9781412937214bls 70</ref>
Die christendom van die tyd voor [[Konstantyn die Grote]] probeer soms om die ikonografie van Sol Invictus te assimileer deur Jesus nes Sol voor te stel met strale wat van sy kop skyn in 'n ''biga'' ('n strydwa met twee perde) wat hoog in 'n geel hemel voortbeweeg. <ref>Ante Pacem: Archaeological Evidence of Church Life Before Constantine {{Outeur|Graydon F. Snyder}}, Mercer University Press, 2003 ISBN 0865548951, ISBN 9780865548954</ref>
 
==Galery==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm